Job 13:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom neem ek my vlees in my tande en gee ek my lewe in my hand? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Waarom sal ek my lewe waag en sê wat ek dink? |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom sou ek my vlees in my tande neem en my lewe neerlê in my hand? |
| Afrikaans 1983 | Waarom waag ek my lewe en neem ek dit in my hand? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Om watter rede neem ek my eie vlees tussen my tande, en plaas ek my eie lewe in die palm van my hand? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet ek speel met die dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal my lewe in my eie hande neem om te kan sê wat ek regtig dink. |