Job 13:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Julle herinneringe is soos as, julle liggame soos klei liggame.
Afrikaans (NLV) 2011 Die waarde van julle stellings is soos as. Julle verdediging is so broos soos ’n kleipot!
Afrikaans 1933/1953 Julle kernspreuke is spreuke van as, julle skanse word skanse van klei.
Afrikaans 1983 Julle beroep op die voorgeslag is wind, julle verweer sê niks.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle stellings is spreuke in die stof; julle antwoorde word antwoorde van klei!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sê dat julle dinge onthou, maar dit beteken niks, die dinge wat julle sê, is soos as en klei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die slim goed wat julle kwytraak, is nie veel meer werd as uitgebrande as nie. Die argumente wat julle gebruik om julleself te verdedig is so broos soos ’n kleipot.”