Job 13:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal sy hoogheid jou nie bang maak nie? en sy angs oor jou val?
Afrikaans (NLV) 2011 Vervul sy verhewe mag julle nie met skrik nie? Word julle nie aangegryp deur vrees vir Hom nie?
Afrikaans 1933/1953 Sal sy hoogheid julle nie verskrik nie, en die skrik vir Hom julle nie oorval nie?
Afrikaans 1983 Sy verhewe mag sal julle met skrik vervul, skrik vir Hom sal julle oorval.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sal sy majesteit julle nie ontstel nie, die vrees wat Hy inboesem, julle nie oorval nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal baie bang word as Hy begin praat, julle sal skrik vir die Almagtige God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy is magtig. Maak dit julle nie bang nie? Gryp vrees vir Hom julle nie vas nie?