Job 13:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal julle sekerlik teregwys as julle mense in die geheim aanneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nee, julle sal by Hom in die moeilikheid wees as Hy uitvind dat julle in hierdie hofsaak kant kies. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy sal julle sekerlik straf as julle in die geheim partydig is. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal julle swaar straf as julle in die geheim partydig is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal julle beslis teregwys as julle in die geheim partydig is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal julle straf, dit is seker, Hy sal julle straf as julle dink dat julle vir Hom wil help en niemand sal dit weet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal hard met julle praat as Hy moet uitvind dat julle partydig is. Dit maak nie eens saak of julle vir Hom partydig is of dink julle doen dit in die geheim nie. |