Job 13:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, my oog het dit alles gesien, my oor het dit gehoor en verstaan.
Afrikaans (NLV) 2011 “My oë het dit alles gesien, en my ore het gehoor en het dit verstaan.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk.
Afrikaans 1983 Ek het dit alles met my eie oë gesien en met my eie ore gehoor en ek het dit verstaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kyk, my oog het dit alles gesien; my oor het dit gehoor en begryp.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job het gesê: “Ja, ek het self gesien wat gebeur, ek het dit gehoor en ek het dit verstaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Job het gesê: “Alles wat julle beskryf het, het ek voorheen gesien en gehoor. Ek verstaan goed wat julle sê.