Job 12:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie weet nie in al hierdie dinge dat die hand van die HERE dit bewerk het nie? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle weet almal die Here het dit gedoen. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie weet nie deur al hierdie dinge dat die hand van die HERE dit gemaak het nie? |
| Afrikaans 1983 | Wie van hulle weet nie almal dat die hand van die Here alles gemaak het nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie onder hulle almal weet nie dat die hand van die Here dit gedoen het nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle almal weet dat die Here hierdie dinge laat gebeur, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle weet almal dat die Here alles gemaak het. |