Job 12:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Of spreek met die aarde, en dit sal jou leer, en die visse van die see sal jou vertel.
Afrikaans (NLV) 2011 Praat met die aarde. Dit sal julle onderrig. Laat die visse van die see met julle praat.
Afrikaans 1933/1953 of spreek die aarde aan, dat dit jou leer, en laat die visse van die see jou vertel.
Afrikaans 1983 of praat met die aarde dat dit jou leer en met die visse in die see dat hulle dit vir jou sê.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of gaan kla by die aarde, wat jou sal leer; die visse van die see sal jou vertel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) jy moet vir die plante op die grond vra, hulle sal vir jou leer, die visse sal dit vir jou sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gaan praat met die aarde. Die aarde het baie om julle te leer. Die visse in die see het ook baie om julle te vertel.