Job 12:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar vra nou vir die diere, en hulle sal jou leer; en die voëls van die hemel, en hulle sal jou vertel: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Vra die diere! Hulle sal julle leer. Vra vir die voëls in die lug! Hulle sal vir julle sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar vra tog vir die diere, dat hulle jou leer; en die voëls van die hemel, dat hulle jou te kenne gee; |
| Afrikaans 1983 | “Miskien moet jy die diere vra om jou te leer, die voëls daarbo om jou te vertel, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar gaan vra gerus die diere – hulle sal jou leer, en die voëls van die hemel – hulle sal jou inlig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar jy moet vir die diere vra, hulle sal vir jou leer, die voëls sal dit vir jou sê, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het gesê: “Gaan gerus na die diere en die voëls in die lug: hulle kan julle baie leer en vertel. |