Job 12:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ek het verstand net soos jy; Ek is nie minder as julle nie; ja, wie weet nie sulke dinge nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Wel, ek weet ook ’n paar dinge. Julle weet niks meer as ek nie. Wie weet nie hierdie dinge wat julle nou kwytraak nie?
Afrikaans 1933/1953 Ook ek het verstand soos julle; ek staan nie vir julle terug nie; en wie weet sulke dinge nie?
Afrikaans 1983 Ek het ook verstand, net soos julle, ek staan nie vir julle terug nie. Wie weet nie al dié dinge nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook ek het verstand, net soos julle. Ek staan nie vir julle terug nie; en by wie is hierdie dinge nie bekend nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het ook verstand soos julle, ek is nie dommer as julle nie. Almal weet die dinge wat julle sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar ek weet darem ook ’n paar dinge. Julle is niks beter as ek nie. Wie weet nou nie van die dinge waarvan julle praat nie?