Job 12:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle tas in die donker sonder lig, en Hy laat hulle wankel soos 'n dronk man. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle tas in die donker sonder ’n lig. Hy laat hulle slinger soos dronkaards.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle tas in die duisternis, sonder lig; en Hy laat hulle ronddwaal soos 'n dronk man. |
| Afrikaans 1983 | Hulle tas in die donker rond sonder lig, Hy laat hulle ronddwaal soos dronkmense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle tas rond in die donker sonder lig; en Hy laat hulle rondsteier soos dronkes. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle word soos mense wat in die donker loop, soos dronk mense wat nie weet waarnatoe hulle gaan nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle loop voel-voel in die donker rond sonder enige lig. Hy laat hulle soos dronk mense rondslinger.” |