Job 12:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy vermeerder die nasies en vernietig hulle; Hy verruim die nasies en maak hulle weer benoud.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy bring nasies tot stand en vernietig hulle. Hy laat nasies groei en verwerp hulle.
Afrikaans 1933/1953 Hy maak nasies groot en laat hulle omkom; Hy brei nasies uit en voer hulle weg.
Afrikaans 1983 Hy maak nasies groot en Hy vernietig hulle, Hy laat nasies uitbrei en laat hulle tot niet gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat nasies aansien gee en hulle tot niet maak, wat nasies laat uitbrei en hulle wegvoer;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat volke belangrik word en Hy laat hulle verdwyn, Hy laat volke groot word en Hy besluit wat met hulle sal gebeur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy laat volke sterk word, maar Hy vernietig volke ook weer. Hy laat toe dat nasies baie groot word, maar Hy laat hulle ook weer verdwyn.