Job 12:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy ontdek diep dinge uit die duisternis en bring die skaduwee van die dood na vore. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy oorspoel donker dinge met lig, en verlig die diepste duisternis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy openbaar dieptes uit die duisternis uit, en doodskaduwee bring Hy uit in die lig. |
| Afrikaans 1983 | Hy gee lig in donker dieptes, Hy maak donker plekke lig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat diep geheime uit die donker blootlê, dit wat pikdonker is, na die lig bring; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat mense moeilike dinge verstaan, Hy maak lig waar dit donker is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Hy bring donker geheime in die lig. Hy gee lig in donker plekke. |