Job 12:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy stort veragting uit oor vorste en maak die krag van die magtiges verswak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy stort skande uit oor prinse, en buit wapens van sterkes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy stort veragting uit oor die edeles en maak die gordel van die magtiges slap. |
| Afrikaans 1983 | Hy laat smaad afkom op die koppe van die vernames en Hy neem die mag van sterkes weg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat veragting uitstort oor vooraanstaandes, en die gordel van sterkes losmaak; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy verneder belangrike mense en Hy keer sodat sterk mense nie goed kan veg nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat belangrike leiers in die skande kom. Hy vat hulle mag weg. |