Job 12:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy neem die spraak van die betroubares weg en neem die verstand van die bejaardes weg.
Afrikaans (NLV) 2011 Die vertroude raadgewer maak Hy stil, en die insig van die leiers neem Hy weg.
Afrikaans 1933/1953 Hy neem die spraak van die betroubare mense weg en beroof die ou mense van hul oordeel.
Afrikaans 1983 Hy laat die betroubares swyg en verydel die goeie raad van leiers.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wat betroubare raadgewers se spraak wegneem en oudstes van hulle oordeelsvermoë ontneem;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat mense stilbly wat vir ander mense kan sê wat hulle moet doen en Hy keer sodat leiers nie goed kan dink nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy maak mense stil wat nog altyd goeie raad vir ander gegee het. Hy vat ook die insig van ouer mense weg.