Job 12:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy lei vorste weg wat geplunder is en die magtiges omver. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy stroop priesters van hulle status en onttroon die magtiges. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy voer priesters uitgeplunder weg en bring wie vasstaan, tot 'n val. |
| Afrikaans 1983 | Hy laat priesters kaalvoet loop en laat dié wat die mag het, ondergaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy wat priesters kaalvoet laat loop en gevestigde families tot 'n val bring; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy laat priesters arm word en Hy laat mense val wat dink dat hulle sterk is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy laat priesters hulle aansien in die samelewing verloor. Hy verneder hulle. Hy raak ook ontslae van mense wat dink hulle sit stewig in hulle magsposisies. |