Job 12:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy maak die band van konings los en omgord hulle heupe met 'n gordel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy verwyder die klere van konings. Hulle word as slawe weggelei. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy maak die band los waar konings mee bind, en bind 'n lyfdoek om hulle heupe. |
| Afrikaans 1983 | Hy vernietig die gesag van konings en laat hulle slaweklere dra. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die boeie waarmee konings bind, maak Hy los, en bind 'n lendedoek om hulle heupe; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy maak die bande los waarmee konings mense bind en Hy laat konings self die klere dra van slawe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy trek konings se koningsklere uit en laat hulle slaweklere aantrek. |