Job 12:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy lei raadgewers weg wat geplunder is, en hy maak die regters tot dwaas.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy lei raadgewers weg en stroop hulle van goeie oordeel. Hy dryf regters tot waansin.
Afrikaans 1933/1953 Hy voer raadsmanne uitgeplunder weg, en regters maak Hy tot dwase.
Afrikaans 1983 Hy laat raadgewers van konings kaalvoet loop en maak van regeerders gekke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy wat raadgewers kaalvoet laat loop en van regters gekke maak.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy laat raadgewers van konings arm word, Hy laat regeerders dom dinge doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy laat leiers dom lyk. Hy maak van regters gekke.