Job 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | By hom is krag en wysheid: syne is die wat mislei is en die bedrieër. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ja, krag en wysheid behoort aan Hom. Die bedrieër en dié wat bedrieg word, is albei in sy mag. |
| Afrikaans 1933/1953 | By Hom is krag en beleid; syne is die verdwaalde en hy wat laat dwaal. |
| Afrikaans 1983 | By Hom is daar mag en oorwinning, wie bedrieg en wie bedrieg word, is albei Syne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By Hom is krag en sukses; aan Hom behoort wie dwaal en laat dwaal – |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here is sterk, Hy het ware wysheid, Hy regeer oor die mense wat ander mense bedrieg. Hy regeer ook oor die mense vir wie hulle bedrieg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het krag en Hy wen altyd. Hy het mag oor die mense wat ander bedrieg, maar ook oor hulle wat bedrieg word. |