Job 12:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, hy breek af, en dit kan nie weer gebou word nie; hy sluit 'n mens toe, en daar kan geen opening wees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat Hy vernietig, kan nie herbou word nie. As Hy op jou toeslaan, is daar geen ontsnapping nie.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, Hy breek af, en daar word nie opgebou nie; Hy sluit 'n man as gevangene op, en daar word nie oopgemaak nie.
Afrikaans 1983 As Hy afbreek, kan niemand opbou nie, as Hy gevange neem, kan niemand vrylaat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, as Hy afbreek, word dit nie herbou nie; sluit Hy iemand toe, maak niemand oop nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer Hy afbreek, dan kan niemand bou nie. Wanneer Hy 'n mens toesluit, dan kan niemand oopmaak nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As Hy iets vernietig het, kan dit nie weer opgebou word nie. As Hy iemand gevang het, is die kans om te ontsnap net mooi nul.