Job 12:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | By hom is wysheid en krag, hy het raad en insig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar ware wysheid en mag is by God. Raad en insig is Syne. |
| Afrikaans 1933/1953 | By Hom is wysheid en mag; Hy het raad en verstand. |
| Afrikaans 1983 | By God is wysheid en krag, by Hom is raad en insig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | By God is wysheid en krag; aan Hom behoort raad en insig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar dit is die Here wat wysheid het en wat sterk is. Dit is Hý wat weet wat Hy doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar God is eintlik die Een wat wysheid en krag het. Hy het altyd goeie raad en insig. |