Job 12:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Probeer die oor nie woorde nie? en die mond sy vleis proe?
Afrikaans (NLV) 2011 Net soos die mond goeie kos proe, so toets die oor die woorde wat dit hoor.
Afrikaans 1933/1953 Moet die oor nie woorde toets soos die verhemelte spys proe nie?
Afrikaans 1983 Moet die oor nie woorde toets soos die verhemelte kos proe nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toets die oor nie woorde soos die tong kos proe nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons het ore om te hoor wat woorde beteken, ons het tonge om te proe hoe kos smaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens proe met sy mond of kos lekker is. Net so moet ’n mens elke woord toets wat hy hoor.