Job 12:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In wie se hand die siel is van al die lewende wesens en die asem van die hele mensdom.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die lewe van elke lewende ding is in sy hand, en die asem van die ganse mensheid.
Afrikaans 1933/1953 In wie se hand die siel is van alles wat leef, en die gees van alle menslike vlees.
Afrikaans 1983 Hy het al wat lewe, in sy mag, die asem van elke mens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Hy in wie se hand die lewe is van alles wat leef, ook die asem van elke mens se liggaam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die Here besluit of 'n mens sal lewe, Hy besluit of 'n mens sal asemhaal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat lewe, is van Hom afhanklik. Elke enkele mens is vir sy asem van die Here afhanklik.