Job 11:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy maat is langer as die aarde en breër as die see. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is groter as die aarde en breër as die see. |
| Afrikaans 1933/1953 | Langer as die aarde is die maat daarvan en breër as die see. |
| Afrikaans 1983 | Dit strek verder as die aarde, wyer as die see. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langer as die aarde is die maat daarvan, en breër as die see. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal dit ook nie kan uitvind as jy verder soek as die aarde en die see nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is baie breër as die aarde en wyer as die see. |