Job 11:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kan jy God deur soektog uitvind? kan jy die Almagtige tot volmaaktheid uitvind?
Afrikaans (NLV) 2011 “Kan jy die geheime van God ontrafel? Kan jy alles ontdek wat daar is om te weet van die Almagtige?
Afrikaans 1933/1953 Kan jy die dieptes van God peil? Of sal jy kan deurdring tot by die volmaaktheid van die Almagtige?
Afrikaans 1983 “Kan jy begryp wie God werklik is? Kan jy die Almagtige ten volle verstaan?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kan jy die geheimenisse van God ontrafel, of tot die volmaaktheid van die Almagtige deurdring?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Kan jy uitvind hoe groot God is, kan jy uitvind of daar 'n plek is waar die Allerhoogste God nie regeer nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Dink jy jy verstaan wie God regtig is en wat Hy doen? God se mag is geweldig groot. Dink jy dat jy verstaan hoe magtig Hy regtig is?