Job 11:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy het gesê: My leer is rein, en ek is rein in jou oë.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sê vir God: ‘My sienswyse is suiwer. Ek is onskuldig voor U!’
Afrikaans 1933/1953 en sê: Suiwer is my leer, en rein is ek in u oë?
Afrikaans 1983 Jy sê vir God: ‘Wat ek dink, is reg, ek is onskuldig voor U.’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy beweer, ‘My siening is suiwer, ek is rein in u oë.’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy sê jy verstaan dinge reg, jy sê God weet dat jy onskuldig is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy is baie seker van jouself as jy sê: ‘Wat ek glo, is reg’ en: ‘Vir die Here is ek onskuldig.’