Job 11:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Moet die menigte van woorde nie geantwoord word nie? en moet 'n man vol praat geregverdig word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Moet iemand nie antwoord op hierdie stortvloed van woorde nie? Is ’n mens onskuldig net omdat jy baie kan praat? |
| Afrikaans 1933/1953 | Moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet 'n loslippige man reg hê? |
| Afrikaans 1983 | “Moet al die baie woorde onbeantwoord bly? Kan 'n mens homself met praat regverdig? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Moet 'n stortvloed woorde onbeantwoord gelaat word, of 'n loslippige man gelyk gegee word? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Jy het baie gepraat, en iemand moet jou antwoord, niemand moet dink dat jy reg was toe jy dit alles gesê het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “’n Mens moet iemand antwoord wat so baie te sê het. Al die gepraat is nie ’n bewys dat jy onskuldig is nie. |