Job 11:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jy sal ook gaan lê, sonder dat iemand jou bang maak; ja, baie sal jou aankla. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal sonder vrees gaan slaap, en baie sal na jou kyk vir hulp. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ook sal jy lê sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal gaan lê en vir niemand bang wees nie, en baie mense sal jou guns soek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | jy sal gaan lê, en niemand sal jou opjaag nie. Baie mense sal jou guns soek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal gaan lê en jy sal vir niemand bang wees nie, mense sal graag jou vriende wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal vir niks meer bang wees terwyl jy so lê en slaap nie. Baie mense sal in jou goeie boekies probeer wees. |