Job 11:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En jy sal veilig wees, want daar is hoop; ja, jy moet om jou grawe, en jy sal veilig rus. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal vol moed wees omdat jy hoop sal hê. Jy sal beskerm wees en rus in veiligheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond -- jy sal in veiligheid gaan slaap. |
| Afrikaans 1983 | Jy sal gerus wees omdat daar vir jou vooruitsigte is, jy sal jou lêplek regmaak en rustig slaap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jy sal geborge voel, want daar is hoop. Jy sal alles deurkyk en veilig gaan slaap; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy sal weer kan hoop, jy sal rondkyk en dan sal jy rustig gaan slaap. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat jy weet daar is hoop vir jou, sal jy moed hê vir die toekoms. As jy klaar na alles om jou gekyk het, sal jy veilig kan slaap. |