Job 11:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En jou ouderdom sal helderder wees as die middag; jy sal straal, jy sal wees soos die môre.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou lewe sal helder wees soos in die middel van die dag, alle donkerte so helder soos die oggendlig.
Afrikaans 1933/1953 En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker -- dit sal wees soos die môre!
Afrikaans 1983 Jou lewe sal meer lig hê as die helder middag, jou donker sal lig word soos die môre.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die lewe sal hoër styg as die middagson, die donker sal soos die oggend wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lig sal weer skyn in jou lewe, die donker dinge sal verander in lig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit sal met jou goed gaan. Jou lewe sal meer lig hê as die son wat in die middag skyn. As daar donker tye in jou lewe kom, sal dit soos lig wees.