Job 11:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want jy sal jou ellende vergeet en daaraan dink soos waters wat verbygaan;
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal jou swaarkry vergeet. Dit sal weg wees soos water onderdeur ’n brug.
Afrikaans 1933/1953 Ja, jy sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink.
Afrikaans 1983 kan jy jou swaarkry vergeet en daaraan dink asof dit water is wat weggeloop het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, jy sal van teenspoed vergeet; as water wat verbygevloei het, sal jy daaraan dink.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want jy sal vergeet dat jy swaargekry het, jy sal dink dat dit soos water is wat verbygevloei het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal van al jou swaarkry kan vergeet. Dit sal soos water wees wat verbyloop en nie weer terugkom nie. Jy sal daarvan vergeet.