Job 11:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want dan sal jy vlekkeloos jou aangesig ophef; ja, jy moet standvastig wees en nie vrees nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal jou gesig verhelder in onskuld. Jy sal sterk wees en vry van angs. |
| Afrikaans 1933/1953 | ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees. |
| Afrikaans 1983 | kan jy jou kop sonder skaamte oplig en in die nood kom sonder om bang te wees, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want dan sal jy jou kop kan lig sonder 'n skandvlek; jy sal stewig staan en nie vrees nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan sal jy onskuldig wees, jy sal nie skaam wees nie. Jy sal sterk wees en jy sal vir niks bang wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal jy weer jou kop kan optel sonder om skaam te wees. Jy sal veilig kan voel en weet jy hoef nie bang te wees nie. |