Job 11:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ongeregtigheid in jou hand is, sit dit ver weg, en laat geen goddeloosheid in jou tente woon nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Raak ontslae van jou sondes. Los alle ongeregtigheid agter jou. |
| Afrikaans 1933/1953 | -- as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie -- |
| Afrikaans 1983 | as jy jou sonde van jou af sou verwyder en nie toelaat dat onreg in jou woon nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As daar onreg aan jou hande kleef, raak ontslae daarvan! Moenie ongeregtigheid in jou tente laat woon nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | as jy ophou om verkeerd te doen en daar is nooit sonde in jou huis nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou op om verkeerde dinge te doen. Moenie verkeerde goed in jou huis toelaat nie. |