Job 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy jou hart voorberei en jou hande na hom uitstrek;
Afrikaans (NLV) 2011 “As jy net jou hart aan Hom wil wy en jou hande na Hom oplig in gebed!
Afrikaans 1933/1953 As jy jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom
Afrikaans 1983 Maar jy, as jy jou verstand reg wil gebruik en jou hande in gebed na God toe uitsteek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “As jy maar net iemand was wat jou hart daarop gerig het, en jou handpalms na Hom uitgestrek het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Job, as jy verstandig wil wees en jy steek jou hande uit na God en jy bid,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Job, jy moet jou houding teenoor God regkry. Steek jou hande na Hom toe uit om te wys dat jy van Hom afhanklik is.