Job 11:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want 'n ydele mens sou wys wees, al word die mens gebore soos 'n vul van 'n wilde-esel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dom mens sal net so min wys word as wat ’n wildedonkie ’n mak vul sal kry. |
| Afrikaans 1933/1953 | So kan dan 'n domme verstand verkry en 'n jong wilde-esel as mens gebore word. |
| Afrikaans 1983 | 'n Idioot kan nie verstand kry nie, net so min as wat 'n wildedonkievul 'n mens is as hy gebore word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As iemand met 'n leë kop verstand kon kry, sou 'n wildedonkiehings as 'n mens gebore kon word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Dwaas kan nie verstandig word nie, en 'n wildedonkie se vul is nie 'n mens wanneer hy gebore word nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Mens kan nie uit ’n donkie gebore word nie. Net so min kan ’n dom mens kennis en insig kry. |