Job 11:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As hy afsny en opsluit of bymekaarkom, wie kan hom dan verhinder?
Afrikaans (NLV) 2011 “As God kom en iemand in die tronk sit, wie kan Hom keer? Of as Hy iemand hof toe sleep, wie gaan Hom stop?
Afrikaans 1933/1953 As Hy verbyskuiwe en gevange neem en 'n regsvergadering oproep -- wie sal Hom dan teëhou?
Afrikaans 1983 “As God in die verbygaan iemand gevange neem en voor die gereg bring, wie sal Hom keer?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As Hy verbygaan, gee Hy prys of hou bymekaar; en wie kan Hom keer?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie kan vir God keer wanneer Hy verbykom en Hy sluit iemand toe in die tronk en Hy roep mense bymekaar om die persoon te oordeel?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sê my ’n bietjie, as die Here iemand vat en hom in die tronk gooi, wie sal waag om Hom te stop? Wie sal Hom keer as Hy iemand voor die hof daag en straf?