Job 10:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Onthou tog dat U my gemaak het soos die klei; en sal U my weer tot stof bring?
Afrikaans (NLV) 2011 Onthou dat U my van klei gemaak het. Wil U my nou al terugbring tot stof?
Afrikaans 1933/1953 Bedink tog dat U my soos klei gevorm het, en wil U my tot stof laat terugkeer?
Afrikaans 1983 Dink daaraan dat U my soos klei gevorm het. Gaan U my nou weer stof laat word?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dink tog daaraan dat U my soos klei gevorm het. Wil U my na die stof laat terugkeer?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet onthou, U het my gemaak soos 'n mens iets van klei maak. Wil U my nou laat teruggaan na die stof?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Onthou U dat U my van klei gemaak het? Gaan U my nou weer net stof maak?