Job 10:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dat jy my ongeregtigheid ondersoek en my sonde ondersoek?
Afrikaans (NLV) 2011 dat U haastig is om te soek na my skuld en my sonde uit te wys
Afrikaans 1933/1953 dat U soek na my ongeregtigheid en vra na my sonde,
Afrikaans 1983 dat U rekenskap eis vir my oortredinge, dat U verantwoording vra vir my sonde?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dat U my sondeskuld naspeur, my sonde peil,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom probeer U kyk wat ek verkeerd gedoen het, hoekom soek U sonde by my?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoekom soek U dan so hard na die foute wat ek gemaak het? Hoekom probeer U uitvind wat ek verkeerd gedoen het?