Job 10:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Is jou dae soos die dae van die mens? is jou jare soos mensedae,
Afrikaans (NLV) 2011 Is u leeftyd soos dié van ’n mens? Is u lewe só kort soos ’n mens s’n
Afrikaans 1933/1953 Is u dae soos die dae van 'n mens, of u jare soos die dae van 'n man?
Afrikaans 1983 Gaan u dae verby soos dié van 'n mens, u jare soos sý jare,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Is u lewensdae soos die dae van 'n sterfling, u jare soos die dae van 'n man,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Is u lewe so kort soos mense se lewens, is u jare so min soos 'n mens se jare?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U lewe is mos nie so kort soos ’n mens s’n nie.