Job 10:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Het jy oë van vlees? of sien jy soos die mens sien?
Afrikaans (NLV) 2011 Het U die oë van ’n mens? Kyk U na dinge soos mense daarna kyk?
Afrikaans 1933/1953 Het U vleeslike oë? Of sien U soos 'n mens sien?
Afrikaans 1983 Kyk U met die oë van 'n mens? Sien U dinge soos 'n mens hulle sien?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het U menslike oë; kyk U soos 'n sterfling kyk?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Het U mens-oë, kyk U soos mense kyk?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Is u oë maar net soos ’n gewone mens s’n? Dit lyk of U na dinge kyk soos mense daarna kyk.