Job 10:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Land van duisternis, soos die duisternis self; en van die doodskaduwee, sonder enige orde, en waar die lig is soos duisternis.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar is dit altyd so donker soos middernag. Somberheid en chaos heers, en lig het pikdonker geword.’”
Afrikaans 1933/1953 'n land van donkerheid, soos middernag, van doodskaduwee en wanorde, en dit gee 'n skynsel -- soos middernag!
Afrikaans 1983 na die land van die donker nag met sy diep duisternis waar niks georden is nie, waar die lig self donker is.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n land so duister soos die stikdonkerste duisternis, wanordelik, en waar die glans van lig soos duisternis is.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) die land waar dit altyd donker is, baie donker, die land waar alles deurmekaar is, waar lig soos donker is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is ’n pikdonker land. Alles is deurmekaar daar. Dit is chaoties! Selfs die lig is daar donker.”