Job 10:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Voordat ek gaan, waarheen ek nie sal terugkeer nie, selfs na die land van duisternis en doodskaduwee; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | voordat ek moet vertrek na die donker land wat diep en somber is om nooit terug te kom nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | voordat ek heengaan -- en nie terugkom nie -- na die land van duisternis en doodskaduwee, |
| Afrikaans 1983 | voordat ek weggaan na die stikdonker land toe en nooit terugkeer nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | voordat ek heengaan en nie weer terugkeer nie – na 'n land van donkerte, ja, stikdonkerte, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | voordat ek weggaan om nie weer terug te kom nie, weggaan na die donker, die baie donker land, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil graag ’n slag bly wees voordat ek na ’n land gaan waarvandaan ek nooit sal terugkom nie. Dit is ’n land wat stikdonker is. |