Job 10:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is my dae nie min nie? hou dan op en laat my staan, dat ek 'n bietjie kan troos, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het net ’n klein tydjie oor. So, laat my tog alleen sodat ek ’n oomblik se vreugde kan hê |
| Afrikaans 1933/1953 | Is my dae nie min nie? Laat Hy ophou, my laat staan, dat ek 'n bietjie vrolik kan wees, |
| Afrikaans 1983 | My lewensdae is min genoeg, laat my tog met rus dat ek darem 'n bietjie vreugde kan hê |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is my lewensdae nie min nie? Hou dan tog op! Laat my alleen, sodat ek 'n bietjie vrolik kan wees |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My lewe is baie kort, God moet my los, Hy moet my los sodat dit 'n bietjie beter kan gaan met my |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het nie meer baie tyd oor om te lewe nie. Los my net ’n bietjie in vrede. Vat net die aandag van my af weg sodat ek ’n tydjie kan hê wat ek kan geniet. |