Job 10:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal vir God sê: Veroordeel my nie; wys my waarom jy met my twis. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek wil vir God sê: ‘Moet my nie sommer veroordeel nie. Sê vir my wat is die klag wat U teen my bring? |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sê tot God: Veroordeel my nie; laat my weet waarom U met my twis. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil vir God sê: Moet my tog nie skuldig verklaar nie, maak aan my bekend waarom voer U hierdie stryd teen my. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sê vir God, ‘Moet my nie skuldig verklaar nie! Lig my eers in waaroor U met my 'n regstryd voer.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal vir God sê: U moenie sê ek is skuldig nie, U moet vir my sê hoekom U my voor U, die Regter, wil bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gaan vir die Here sê: Moenie my net straf nie. Sê vir my waaroor U my aankla. |