Job 10:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As ek sondig, let jy op my, en jy sal my nie vryspreek van my ongeregtigheid nie.
Afrikaans (NLV) 2011 was om my dop te hou of ek sondig. En as ek sondig, sou U my nie vergewe nie.
Afrikaans 1933/1953 As ek gesondig het, sou U my waarneem en my nie vryspreek van my ongeregtigheid nie.
Afrikaans 1983 as ek sonde doen, sou U dit raaksien, van my oortredinge sou U my nie vryspreek nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ek sondig, sou U my dophou; van my sondeskuld sou U my nie vryspreek nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U kyk wanneer ek sonde doen. As ek verkeerd doen, dan sal U nie sê dat ek onskuldig is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het my dopgehou en geweet van elke verkeerde ding wat ek gedoen het. U plan was om my nie daarmee te laat wegkom nie.