Job 10:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hierdie dinge het jy in jou hart weggesteek: Ek weet dat dit by jou is.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar u werklike motief — ek weet dit —
Afrikaans 1933/1953 Maar daarby het U d¡t verberg in u hart, ek weet dat d¡t u toeleg was:
Afrikaans 1983 Maar wat deur U verberg is, wat ek weet U in gedagte gehad het, is dit:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hierdie dinge het U in u hart versteek; ek weet dat U dít in gedagte gehad het:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) maar ek weet nou wat U wou doen, U het dit altyd weggesteek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar ek besef nou dat U nog altyd geheime planne gehad het.