Job 10:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het my lewe en guns gegee, en u besoeking het my gees bewaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het aan my lewe gegee en aan my u onfeilbare liefde betoon. My lewe was bewaar deur u sorg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die lewe, ja, guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak. |
| Afrikaans 1983 | U het my die lewe gegee en my met liefde versorg, met sorg het U oor my gewaak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die lewe en troue liefde het U aan my gegee; U sorg het oor my gees die wag gehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het vir my lewe gegee, U het vir my gedoen wat U moes doen, U het vir my gesorg, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het vir my lewe gegee. U liefde is ook altyd daar. Dit is nie een dag op en die ander dag af nie. Omdat U my liefhet, het U my nog nooit in die steek gelaat nie. U sorg het gemaak dat ek nog kon aangaan met my lewe. |