Job 10:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel is moeg vir my lewe; Ek sal my klagte op myself laat; Ek sal praat in die bitterheid van my siel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Ek verafsku my lewe! Los my dat ek kan kla sodat ek die bitterheid wat in my is, in woorde kan sê. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek walg van my lewe; ek wil my geklaag die vrye loop gee; ek wil spreek in die bitterheid van my siel. |
| Afrikaans 1983 | “My hele lewe walg my, daarom wil ek aan my klag vrye teuels gee en in my bitterheid praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Ek walg van my lewe! Ek wil aan my klagte vrye teuels gee; uit die bitterheid van my siel wil ek praat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Job het gesê: “Ek het naar geword oor my lewe, ek sal sê hoekom ek kla, ek sal praat en sê hoe bitter ek is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Job het gesê: “Ek haat my lewe, ek sien nie kans om so aan te gaan nie. Daarom gaan ek nou presies sê wat my pla. Ek is bitter ontevrede. |