Jeremiah 9:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U woning is te midde van bedrog; deur bedrog weier hulle om My te ken, spreek die HERE. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle hou net aan om leuen op leuen te vertel. Hulle weier om enigiets met My te doen te hê,” sê die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou woning is in die midde van bedrog; deur bedrog weier hulle om My te ken, spreek die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Verdrukking volg op verdrukking, bedrog op bedrog, hulle weier om My te erken, sê die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om terug te keer nie. Verdrukking volg op verdrukking, bedrog volg op bedrog; hulle weier om My te erken,” is die uitspraak van die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle hou aan om mense te verdruk en te bedrieg. Hulle wil My nie ken nie.” Dit het die Here gesê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle hou net aan om leuen op leuen te vertel. So ver as wat hulle gaan, bedrieg hulle mense. Hierdie mense is veronderstel om my mense te wees, maar hulle weier om enigiets met My te doen te hê,” sê die Here. |