Jeremiah 9:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal elkeen sy naaste bedrieg en nie die waarheid praat nie; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vriende lieg en bedrieg mekaar en praat nie die waarheid nie; hulle het hulle tonge geleer lieg. Hulle kan nie ophou sondig nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle bedrieg elkeen sy vriend en praat nie die waarheid nie; hulle het hul tong geleer om leuens te praat, hulle maak hul moeg met verdraaiery. |
| Afrikaans 1983 | Hulle bedrieg mekaar, hulle praat nooit die waarheid nie, hulle is gewoond om te lieg, hulle kan nie ophou sonde doen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Elkeen verkul sy vriend; die waarheid praat hulle nie. Hulle rig hulle tonge af om leuens te praat. Hulle dwaal; hulle is nie in staat |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal is vals en lieg vir mekaar. Hulle het geleer om aan te hou lieg, hulle kan nie ophou om verkeerd te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vriende lieg en bedrieg mekaar. ’n Mens kry net nie meer iemand wat die waarheid praat nie. Dit is al ’n tweede natuur vir hulle om nie die waarheid te praat nie. Baie van hulle is al so vasgevang in hulle valsheid dat hulle nie meer kan ophou om verkeerd te doen nie. |