Jeremiah 9:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom, so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel; Kyk, Ek sal hulle, hierdie volk, met als laat eet en hulle galwater gee om te drink. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister wat die Here, die Almagtige, die God van Israel, sê: “Kyk! Ek sal hulle bitter kruie gee om te eet en gif om te drink. |
| Afrikaans 1933/1953 | daarom, so sê die HERE van die leërskare, die God van Israel: Kyk, Ek gee aan hulle, aan hierdie volk, wilde-als om te eet, en Ek laat hulle gifwater drink, |
| Afrikaans 1983 | Daarom, so sê die Here die Almagtige, die God van Israel, gee Ek hierdie volk wildeals om te kou en gifwater om te drink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom, so sê die Here, Heerser oor alle magte, die God van Israel: “Kyk, Ek laat hierdie volk wildeals eet en giftige water drink. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Omdat hierdie volk dit gedoen het, laat Ek hulle swaarkry en sterf. Dit sal wees soos wanneer mense wilde-als geëet en gif gedrink het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is sterker as alles en almal. Hy is die God van Israel en Hy sê: “Kyk, Ek sal hulle bitter kruie gee om te eet en gif om te drink. |